AFRIKAANSE musiek het die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe die vyf top-albums in die weeklikse Suid-Afrikaanse Top 20 op RSG almal Afrikaans was. Dit is volgens RSG se statistieke die eerste ...
Van Suid-Afrika se mees geliefde en bekende Afrikaanse sangers gaan op Saterdag 25 Maart vanaf 18:00 vir die skouspelagtige vertoning, Afrikaans Karnaval, by Carnival City sorg. Hierdie vertoning, wat ...
Word wakker. Staan op. Gaan werk toe. Word wakker. Staan op. Gaan huis toe. Die siklus herhaal homself tot vervelens toe. Wat gaan van ons word? Dit is as gevolg van hierdie worsteling dat NAGLIGTE ...
Stellenbosch, Wes-Kaap - Die Suid-Afrikaanse jazz-ikoon, Jonathan Butler, sê die eredoktorsgraad waarmee hy vereer is, is een van die grootste oomblikke van sy lewe. Die Universiteit Stellenbosch het ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results